Karmelberg

Karmelberge
Karmelberge
Karmelberge
Tipiese landskap
Tipiese landskap
Hoogste punt Rom Carmel (546 m)
Hebreeuse Naam Karem El/Har Ha'Karmel (God se wingerd)
Arabiese Naam Kurmul/Jabal Mar Elyas (Elia se berg)
Ligging Distrik Haifa, Israel
Lengte 39 km
Breedte 8 km

Karmelberg[1] is 'n kusbergreeks in die noorde van Israel. Dit strek van die Middellandse See na die suidooste. Die bergreeks is 'n Unesco-biosfeerreservaat en Haifa, Israel se derde grootste stad, is geleë op die noordelike helling. Die Hebreeuse naam 'Karem El' beteken 'God se wingerd'. Die monnikeorde Karmeliete kry sy naam van die berg.

  1. Carmel, Mount. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search